Moenie Ivermektien voorskryf vir Covid nie, pleit dokter
Izak du Plessis
9 September 2021
Dr. Marthinus Viljoen het in 'n meningsstuk sy sterk opposisie teen die gebruik van Ivermektien vir Covid-19 uitgespreek. Nuuspod het met hom gesels om meer duidelikheid hieroor te kry.