Die senu en vesel van groet

Toe pres. Cyril Ramaphosa nou die aand op nasionale televisie sy elmboog uitsteek om iemand te groet, het ek nie onmiddellik besef wat die gevolge hiervan gaan wees nie. Dit was eers die volgende dag toe ek ’n goeie vriend raakloop, dat ek besef het dis die einde van ’n era van hartlikheid. Read more