Rassisme is nie ‘n wit probleem nie

Max du Preez skryf onlangs – na aanleiding van die betogings in Amerika ná die dood van George Floyd deur die toedoen van ’n wit polisieman – dat rassisme ’n “wit probleem” is. Met dié benadering gooi hy – en ander wat soos hy argumenteer – ’n laken oor al wat wit mens is en taak hulle met die verantwoordelikheid om ’n nierassistiese samelewing te bou en te onderhou. Read more